 |
Video: 1 Sept
Idols-beoordelaar Gareth Cliff gesels oor die talent in dié kompetisie vanjaar. Casper de Vries gesels met Coenie oor al die baie goed waarmee hy besig is. |
 |
Kwêla Videokompetisie Begin Binnekort!
Die Kwêla Amateur video-kompetisie 2010 skop die 15de September af met die humor afdeling. Dan lê 5 weke van lekker lag voor! |
 |
Episode: 1 Sept
Lise spandeer die dag by Ollie Viljoen en Valiant Swart. Casper kuier in die ateljee om oor al sy doenighede te gesels. |
 |
Video: SA Kore Presteer
Die Universiteit van Stellenbosch-koor en die Tygerberg Kinderkoor het onlangs aan die sesde Wêreldkoorspele in China deelgeneem. Rozanne het met die lede oor dié prestasie gesels. |
 |
Video: 25 Aug
Rozanne, Pieter en Lize vier saam met die mense van Graaff-Reinet fees omdat dié dorp as Dorp van die Jaar aangekondig is. Binneland Sub Judice aktrise Sandi Schultz gesels oor haar karakter. |