 |
Episode: 19 Junie
Emo besoek die plaas Fairview en hy leer hoe om kaas te maak. Vanaf bokke melk tot kaas verkoop, net op Jou show.
|
 |
Episode: 12 Junie
Emo soek ‘n boek en neem die hele sentrale biblioteek in Kaapstad op horings. Romanse, karaoke en ruwe talent, net op Jou show. |
 |
Episode: 5 Junie
Emo word deur die wêreld se Muay Thai kampioen Quinton Chong opgelei. Daar word geveg, gelag en gehuil alles-in-een. Fisiese aksie net op Jou Show!
|
 |
Episode: 29 Mei
Ons almal hou van sjokolade, maar weet ons veel meer daarvan af as dat dit lekker smaak? Hierdie week gaan besoek Emo en Margit (dowwe Dolla), die Sjokolade studio skool... |
 |
Episode: 22 Mei
Ratanga Junction is die wildste plek in Afrika en Emo gaan hierdie week presies uitvind hoekom. Ons wys julle alles agter die skerms! |