 |
Foto's: Steve Se Gaste
Elke week gesels Steve met 'n string bekende SA-persoonlikhede. Kyk hier na foto's van hulle op die program! |
 |
Foto's: Steve Se Gaste
Wil jy sien wie is volgende op Dis Hoe Dit Is Met Steve? Kyk hier na foto's van Steve se gaste! |
 |
Ekslusiewe Video: Groot Show Met Klein Mannetjies!
Steve was al op Kobus en Toks se program Oor Die Kole en nou is dit hulle beurt om by Steve te kom kuier! Die ander gaste het ook iets om te sê en Jay bring sy 'laaitie' saam. |
 |
Episode: 8 Mei
Die episode is gevul met mense wat almal te doen het met Rugby – hulle het almal die spel gespeel en het ‘n brandende passie daarvoor. |
 |
Video: Robbie Is 'n Ou Vir Trou
Robbie Wessels kuier by Steve vir die hoeveelste keer en dié keer het hy sy broer, Hammie, saam gebring! Hy verklap aan Steve waarna hy hunker... |