Oops!

It appears that you don't have Flash Player installed.

Article Holder

Altus Theart (Fafa)

Altus het sy drama-diploma aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie verwerf, waar hy gespesialiseer het in teaterdans, sing en regie. Kykers sal hom dalk onthou as Henk in Kruispad.
Article Holder

Hanna Grobler (Kiki)

Hanna het al in verskeie verhoogproduksies opgetree, was al in 'n paar films en het al heelwat TV-rolle vertolk, onder andere dié van Casper se assistent op Doen Met 'n Miljoen.
Article Holder

Ciske Kruger (Driekie)

Ciske Kruger het haar Nasionale drama-diploma ontvang by die Tshwane Universiteit van Tegnologie in 2005 en sal dalk die beste onthou word vir haar ol in die plaaslike film 'Bakgat'.
Article Holder

Hanli Rolfes-Opperman (Lanie)

Hanli is welbekend vir die vertolking van haar rol as Sarah-Lee Odendaal in die SABC1-sepie, Generations, gedurende 1996-2001. Sy is ook medeskrywer van Getroud Met Rugby.
Article Holder

Eric Bouwer (Nicholaas)

Eric het drama-opleiding op hoërskool by die Breytenbach-teater ontvang. Hy het verskeie verhoogstukke in matriek vir eisteddfods geskryf, vervaardig en in gespeel.
‹ Previous 12345678910...
Nadat Kiki ‘n bietjie speurwerk van haar eie gedoen het is Botha en Cornia se dae getel.
Speel Video
Getroud Met Rugby: 29 Sept

Nadat Kiki ‘n bietjie speurwerk van haar eie gedoen het is Botha en Cornia se dae getel.

aaa10