Hans die Skipper: 1 Julie

Hans die Skipper: 1 Julie

27 June 2011
Drama
Hans is ‘n ou seerot wie se hele lewe om die see draai. Sy seun wil sy vlerke sprei en pa en seun raak mettertyd van mekaar vervreem. Na jare van swerf, hoor die seun dat sy pa op sterwe lê en haas hom terug om by die sterfbed weer versoen te raak. Met Andre Hugenot, Wena Naude, Gert van den Bergh, Leonie Ross, Elsa Fouche, Willie Herbst, Albie van der Byl, Frances Coetzee, John Herbst, Johan Eloff en Bladen Peake as regisseur.
aaa0