Search Site
Search Video
Search TV Schedules
Search Coming Soon Shows
Welcome to the new and improved M-Net site.
Read more about the changes here
South Africa
East Africa
West Africa
Coming Soon
All Access Mzansi
American Horror Story
Binneland
Boer Soek 'n Vrou
Carte Blanche
Cooking with Siba
DKNT
DKNT Gospel
Hartland
Kwela
MasterChef South Africa
Molly En Wors
Proesstraat
Redi on Mzansi
The Wild
The X Factor
True Blood S4
Tuine en Tossels
Two and a Half Men S8
V-Entertainment
Villa Rosa
Africa Magic
Africa Magic Plus
Channel O
Koowee
kykNET
MK
M-Net
M-Net Action
M-Net HD
M-Net Movies Portal
M-Net Series
M-Net Terrestrial
Mzansi Magic
Vuzu
Big Brother Africa IV
Boer Soek 'n Vrou
Carte Blanche
Carte Blanche Consumer
Carte Blanche Medical
Channel O
Channel O MVA 2009
Cliff Jennings TV
GO
High School Musical
Idols VI
Koowee
kykNET
M-Net
M-Net Face Of Africa
Matrix
MK
Mzansi Magic
Naija Sings
Prankz
Studio 53
Survivor
The Next Big Thing
M-Net
O-boma
Vuzu
MK
kykNET
M-Net
O-boma
Vuzu
MK
kykNET
DStv.com
M-Net
Jack Parow, in jou moeder se huisie !!
Jack Parow, in jou moeder se huisie !!
17 December 2009
Hey al julle fancy mense, dis Jack Parow hier...
Ek het finally my super kief Cooler as Ekke EP gelaunch. Dit bevat 10 treffers en 6 sexy videos asook fotos en lirieke (met spel foute spesiaal vir julle) en nog vele meer. Daar is ook omtrent 5000 trane en 20 liter sweet in elke een. SO checkit uit want dit is gevaarlik.
Die artwork is gedoen deur die super smart Hanno Van Zyl en die nextlevel sexy Dominique Benton en die coding en animation het ek self gedoen vir ekstra gees.
So wees verseker daar was baie slaaplose nagte in hierdie bad boy ingesit. Lief vir julle almal en ek hoop julle smaak hom kwaai.
GEVAAAAAAAAARLIK
Jack Parow glo almal moet roomys hê vir Kersfees. As jy nie daarvan koud en drupperig hou nie, moet jy dit ten minste in jou rekenaar kan druk en sien hoe gooi die man “sexy korrek”.
Ons eie gevaarlike romantiese Afrikaanse superster rapper gee sy EP uit in USB formaat.
Hiedie geur is skaaaars! Slegs 600 USB EP’s is vervaardig. Hierdie versamelstuk is nou beskikbaar in uitgesoekte Musica en Look ‘n Listen winkels.
Snit lys:
1. Brackenfell Boys Choir ft. Rufio Vegas
2. Cooler as Ekke ft. Reënboogperde (Skoon)
3. Cooler as Ekke ft. Reënboogperde
4. Dans Dans Dans ft. Francois van Coke
5. Die Vraagstuk (Remix; skoon)
6. Die Vraagstuk (Re-mix)
7. Ek wens jy was myne
8. Ma se mooiste kinders
9. Onder draai die duiwel joints
10. Wie hou van brandewyn drink
Videos:
1. Cooler as Ekke – musiekvideo
2. Cooler as Ekke – Taxijam
3. Mosambiek beach sessie
4. Jack Parow – MK ad
5. Die Vraagstuk – Live
6. MK Studio 1 onderhoud
(MK) x MEER:
*
MKA 2010 : Stem NOU !!
*
MK : Video Gallery
*
MK : Facebook
*
MK : Twitter
*
MK : Flickr
Gee Dit Vet, Nou!
Back
aaa0